The Duke, ’n Rooihartbees met die grootste horings nog ter wêreld, klop ‘n vorige rekordhouer met 11 punte. Die Safari Club International-metode (SCI) het bepaal dat sy horings nou teen 926/8 duim meet.
“Hy sal sy eie prys bepaal,” het Ruben Saayman, uitvoerende hoof van die Buffalo Ranch, oor hierdie teelbul gesê – enig in sy soort is die kanse goed dat hy ‘n rekordprys op die veiling sal behaal.
Die teelbul se horings, volgens die Rowland Ward-mate, is 29⅞ duim en sal hy by die 19de Buffalo Ranch-wildveiling te koop aangebied word.
Lees meer hier.