WELKOM

Welkom by KLK Landbou Beperk – jou vennoot in landbou. Hou ons webtuiste dop vir die jongste plaaslike en internasionale landbounuus, markverslae en ook om uit te vind wat is nuut op die vee- en landbouveilingkalender. Besoek ook die interaktiewe kaart wat al die KLK winkels, vulstasies, motorhandelaars en soveel meer aandui.
PRODUKTE & DIENSTE

Weeklikse skaap- en beesvleispryse

KLK-aandeleverhandeling

Omvattende dekking

Finansiële verslae

Verspreider van groothandel BP-brandstof en 12 rybane

Nuwe en gebruikte

KLK-KAART
Klik op die kaart vir interaktiewe opsies.
Gebruik die “Kategoriëe” opsie om ons handelstakke, rybane,
vleishandel en lewendehawe te soek.
Klik op die pennetjies vir meer inligting. 
NUUS

Ent vee in teen slenkdalkoors

Die Direktoraat van Dieregesondheid by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye herinner alle vee-eienaars om hulle skape, beeste en bokke teen slenkdalkoors in te ent.

Details

Kommersiële mielie-oes is 3,21% meer

Die Oesskattings-skakelingkomitee (CELC) het die finale produksiegewassesyfers vir kommersiële wit- en geelmielies, sonneblomsaad, sojabone, grondbone en sorghum vir 2016 nagegaan.

Details
ONS VENNOTE

KLK is trots om in vennootskap te wees met die volgende handelsmerke wat dieselfde waardes en werksetiek deel.

Carpe Diem Raisins
Landbou
News 24
Built it
SA Dorper