Geliewe kennis te neem dat die volgende direkteure se ampstermyn ingevolge die Akte van Oprigting tydens die Algemene Jaarvergadering 31 Julie 2026 verstryk:
AJ (Andrew) de Haast
D (Derek) Engelbrecht

AR (Arend) Kotzé

Hiermee word gevolglik kennis gegee aan alle aandeelhouers dat nominasies ingewag word vir die benoeming van kandidate vir verkiesing van drie vakante poste as direkteure.