Hennie Maas van RSG Landbou praat met ‘n spesialis-veearts in volksgesondheid, dr Jan du Preez, oor hoe hittestres by veral melkbeeste negatiewe finansiële gevolge vir produsente kan hê. Hy gesels ook oor die dorp waar die sogenaamde hittestres-indeks die hoogste is, Komatipoort. Luister nou na dié lekker onderhoude.
