Die voortdurende droogte lui daartoe dat meer mielies ingevoer sal moet word.
Stygings op voedsel- inflasie kan verwag word na raming ‘n 11% styging, vleis 8%, graanprodukte 12%, melk, eiers en kaas met 10% en groente sowat 12%. In die ergste geval, ‘n styging van onderskeidelik 25%, 20%, 18%, 20% en 40%.
Dit is volgens die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye wat ‘n voorlegging aan mnr. Senzeni Zokwana, minster van Landou voor gelê het. Die ontleding het getoon dat daar na April net genoeg mielies vir 89 dae sal oor wees en slegs 38 dae se geel mielies. Die mielieforum het bevestig in ‘n eksklusiewe vergadering dat mielies ingevoer sal moet word en dat Suid-Afrika se logistieke koordinasie eers sal moet verbeter. Daar word bereken om sowat 6 miljoen ton mielies in te voer.
Lees die volle artikel hier.