Die twee abattoirs by Carnarvon en Upington hanteer die slag en verkope van lam- en beeskarkasse.

SA Dorper hanteer dan die verwerking en uitvoer van dorpervelle en verwerking van beeshuide wat uit die abattoirs kom.