projekte
Leierskap Ontwikkelingsprojek
Professor Leopoldt van Huyssteen, as hoof van die “Acedamy for Enviromental Leadership” is betrokke by jeugleierskap ontwikkeling. Vyftig graad…
Raisins SA en HMO Projek
Hierdie projek, wat reeds ‘n aanvang geneem het, behels dat Raisins SA ‘n stuk grond van 30ha by Hoërskool…
Carpe Diem Raisins Vroueprojek
Hierdie projek in samewerking met Raisins SA poog om vroue van die nodige bestuursvaardighede en wingerdbou en finansiële kennis…
Wiskunde lenteskool
KLK het weer die Wiskundeprojek befonds in samewerking met Hoërskool Duineveld en die Departement van Onderwys, waar Wiskunde-onderrig vir…
Wetenskapprojek
‘n Suksesvolle Fisiese Wetenskap-opleidingseminaar is vir die eerste keer in September 2019 met KLK se ondersteuning by Hoërskool Upington…
Leer en Leef Kleuterskoolprojek
Twee kleuterskole in die Rosedale woonbuurt in Upington wat KLK ondersteun het deur middel van boumateriaal te skenk is…