Twee kleuterskole in die Rosedale woonbuurt in Upington wat KLK ondersteun het deur middel van boumateriaal te skenk is nou reeds funksioneel en sien om na onderskeidelik 36 en 23 kinders.
Die boumateriaal is aangewend om ekstra klaskamers en ‘n kombuis aan te bou.